Slimringe raak al hoe gewilder

Slimringe raak al hoe gewilder

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor slimringe wat al hoe gewilder raak.
Markoorsig

Markoorsig

Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur gesels oor vandag se markte, asook die VSA en Sjina se verhouding.